ANC-veterane ontvang hulp van regering

Die Suid-Afrikaanse regering het militêre veterane verseker daar is genoeg geld om in hul maatskaplike en gesondheidsbehoeftes te voorsien. Adjunkpresident David Mabuza het gister ‘n groep veterane in Polokwane in Limpopo besoek. Hulle vra maatskaplike verligting asook byvoorbeeld opvoedkundige ondersteuning. Mabuza het in sy hoedanigheid as voorsitter van die presidensiële taakspan, bevestig die departement van verdediging en militêre veterane is nou in ‘n beter posisie om aandag aan hul lot te gee:


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *