ANC verklaar oorlog op dwelms

Die ANC in Gauteng het oorlog teen dwelms te verklaar met programme wat fokus op voorkoming en rehabilitasie. Die party se woordvoerder, Lesego Makhubela, sê die provinsiale regering is besig om die aangesig van maatskaplike ontwikkeling te verander deur inisiatiewe te onderneem wat tot die welstand van die jeug bydra. Hy sê jeugdiges wat van nyaope afhanklik is, sal nou ses maande se rehabilitasie deur die staat kan ontvang, met ‘n aansoekproses wat ooreenstem met aansoeke vir skooltoegang: