ANC se sukses berus by die gehalte van sy uitvoerende komitee

Die voorsitter van die ANC se verkiesingskomitee, Kgalema Motlanthe, sê die sukses van die party is afhanklik van die gehalte van sy nasionale uitvoerende komitee. Hy het die reëls vir die amptelike benoemingsproses bekendgemaak vir die komende 55ste kieskonferensie wat vanaf 16 Desember plaasvind. Volgens Motlanthe moet die NUK geslag weglaat en vroue insluit: