ANC sal nie doodstraf ondersteun nie

Die Tesourier-Generaal van die ANC, Paul Mashatile, sê die doodstraf was ‘n wrede stelsel wat vele gesinne verpletter het. Mashatile het gepraat tydens die kranslegging op die 42ste herdenking van die strydikoon Solomon Mahlangu se teregstelling deur die apartheidsregering. Mashatile sê mense wat gevra het dat die doodstraf heringestel word, het nie die trauma ervaar van diegene wat in die Kgosi Mampuru-korrektiewe sentrum na die galg toe gestap het nie: