ANC-regering spreek nie klimaatverandering aan nie, sê vakbond

Die algemene nywerheidswerkersvakbond van Suid-Afrika, Giwusa, veroordeel die regering en koolstofbesoedelaars vir hul bydrae tot ‘n groter klimaatkrisis wat tot die dood van honderde mense in KwaZulu-Natal gelei het. Die vakbond sê miljarde se skade is aangerig weens klimaataanpassings wat eenvoudig nie in eThekwini en omliggende munisipaliteite aangebring is nie. Giwusa se president, Mametlwe Sebei, doen ‘n beroep op die werkersklas om op te staan en ‘n massa-klimaatgeregtigheidsbeweging te bou: