ANC-regering sal nog sê oor staatsrede

Die Speaker van die Suid-Afrikaanse Nasionale Vergadering, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, sê daar sal binnekort aangekondig word waar die Staatsrede gelewer gaan word. Sy sê dit is nog nie bevestig of die vergadering virtueel sal plaasvind nie. Groot dele van die Parlement is Sondag in ‘n brand verwoes: