ANC-regering oorweeg basiese toelaag

President Cyril Ramaphosa sê die regering en die ANC oorweeg dit ernstig om ‘n basiese inkomste-toelaag in te stel. Gemeenskapsorganisasies vra die regering reeds geruime tyd om dit te doen. Die Black Sash het in Oktober verlede jaar in ‘n petisie daarop aangedring dat ‘n toelaag van een-duisend-268-rand vir werkloses tussen 18- en 59-jaar-oud ingestel word. Meer as 80 ander organisasies het die petisie ondersteun. Ramaphosa sê so ‘n toelaag sal aan mense bewys dat die regering omgee: