ANC moet meer beslissend optree teen wangedrag – Mothlanthe

Die voormalige president van Suid-Afrika, Kgalema Mothlanthe, doen ‘n beroep vir die versterking van die ANC se integriteitskommissie. Motlanthe het die party se leierskap aangemoedig om beslissend te wees oor kwessies van wangedrag. Hy het by die ANC se beleidskonferensie in Johannesburg gesê onenigheid in die party moet blameer word vir die versuim om beleidsverbintenisse in te stel: