ANC moenie immigrasie gebruik om munt daaruit te slaan nie

Die organisasie African Diaspora Global Network doen ‘n beroep op Suid-Afrikaanse politici om nié die kwessie van immigrasie te gebruik om munt daaruit te slaan nie. Dit volg op talle oproepe tot die regering om teen onwettige immigrante op te tree. Die organisasie se voorsitter, Vusi Sibanda, het die regering gemaan om die kwessie van onwettige migrasie versigtig te hanteer: