ANC-militêre vleuel sê sy naam word misbruik

uMkhonto we Sizwe in Suid-Afrika sê sy naam word gebruik om mense om die bos te lei en hulle te laat glo dat MK-lede die ANC verlaat en ‘n nuwe party gestig het. Dan Hatto van uMkhonto we Sizwe sê die Umkhonto we Sizwe-party is vals. Hy sê geen ware MK-lid wat soveel onder die banier van Umkhonto we Sizwe en die ANC opgeoffer het, sal die regerende party verlaat nie: