ANC kom ooreen op maatreëls vir kragkrisis

Die ANC se Nasionale Uitvoerende Komitee het ooreengekom op verskeie maatreëls om die energiekrisis op te los deur dringende ingrypings in te stel om die verwagte toename na vraag in die winter te versag. Die komitee besef daar is ‘n dringende behoefte om die geskeduleerde inwerkingstelling van drie eenhede by die Kusile-kragstasie noukeurig te monitor. Sekretaris-generaal Fikile Mbalula het die media in Johannesburg ingelig oor die NUK se uitkomste. Hy beklemtoon ononderbroke energievoorsiening aan uiters noodsaaklike geriewe soos hospitale, datasentrums en nasionale sleutelpunte: