ANC-faksie sê Ace moet bly!

Lede van die radikale ekonomiese transformasie-faksie in Suid-Afrika wil volgens berigte klagte teen soveel moontlik ANC-leiers by polisiekantore in die buurland indien om choas te skep oor die besluit dat die Sekretaris-Generaal van die ANC Ace Magashule sy posisie moet ontruim oor beweerde korrupsieklagte teen hom. Magashule het 30 dae tyd om dit te doen, maar die faksie wil dit glo met die optrede voorkom.