ANC bespreek subsidie vir arm huishoudings, klein sakeondernemings

Die ANC se nasionale uitvoerende komitee het ‘n subsidie vir arm huishoudings bespreek. Die voorstel kom terwyl baie op soek is na alternatiewe krag-oplossings te midde van die land se elektrisiteitskrisis. Die party se woordvoerder, Pule Mabe, het aan die media gesê klein sakeondernemings behoort ook in dié verband oorweeg en ondersteun te word: