ANC-beeld deur plundery geraak

Die president van die ANC, Cyril Ramaphosa, sê daar word steeds ernstige pogings aangewend om ‘n opstand aan te blaas, teen die ANC-regering. Hy was die spreker tydens die virtuele lewering van die Nelson Mandela-gedenklesing. Ramaphosa sê die negatiewe gebeure in KwaZulu-Natal en Gauteng, het die beeld van die ANC, sy reputasie by die mense en sy vermoë om die land te lei en fundamenteel te hervorm, ernstig geskaad: