Amper helfte kan die graad vang nie – nie internskap gekry nie

Twaalf uit 30 Namibiese universiteitstudente gaan nie gradueer nie aangesien hulle nie hul internskap gedoen het nie, wat een van die vereistes is van talle tersiêre kursusse. Om ‘n intern te wees is ‘n waardevolle manier om werklike ervaring buite die klaskamer op te doen. Internskappe stel maatskappye in staat om in hul eie toekomstige sukses te belê en dalk nuwe talent en toekomstige leiers te ontdek. Job Muniaro, die sekretaris-generaal van die Nasionale Unie vir Namibiese Werkers, doen ‘n beroep op maatskappye om interns aan te stel…