Amnestie-maand eindig, GOAN sê dis nie doeltreffend bedryf nie

September is deur die Namibiese veiligheidsministerie as Wapen-amnestiemaand aangekondig. Die minister Albert Kawana het aan die begin van September ‘n beroep op lede van die publiek gedoen om onwettige en ongewenste vuurwapens, ammunisie en wapentuig by polisiestasies landwyd in te gee sonder enige vrees vir vervolging. Die minister het nog nie enige syfers bekend gemaak nie maar, Kallie Venzke, voorsitter van die Vuurwapen-eienaarsvereniging van Namibië, sê nie alle lede van die publiek het van Wapen-amnestiemaand geweet nie.

Op die vraag of wapen-amnestie nodig is, het Venzke só geantwoord: