Amerika gaan nie nou sanksies teen Zimbabwe afskaf

Amerika gaan nie nou sanksies teen Zimbabwe afskaf nie, omdat die VSA steeds glo die regerende party ondermyn die demokratiese proses in die land. Dié stap volg ‘n maand ná die Europese Unie aangedui het dat sy sanksies teen Zimbabwe in plek bly.