Ambassadeur in China bied hulp aan

Die Namibië-inkomste-agentskap, NamRA, het vandag ‘n ‘n vergadering met rolspelers in die hoofstad gehou om kwessies aan te spreek oor nagemaakte goedere wat deur NamRA geskut en onlangs aan die regering geskenk is. Tydens die debat het sommige mense wat goedere uit die buiteland bestel, veral Asië, vrae gevra oor prosedures. Die Namibiese ambassadeur in China, Elia Kaiyamo, hry mense aangemoedig om van sy kantoor gebruik te maak om probleme te vermy.