Allerhande lekker dinge of DStv in die komende maande

MultiChoice Namibië sê daar is verskeie nuwe aanbiedings op sy bestaande kanale sowel as plaaslike samewerking met die Namibiese rolprentbedryf. En vir aanhangers van Big Brother, is daar ‘n groot verrassing vroeg volgende jaar. Elzita Beukes, hoof van korporatiewe aangeleenthede by MultiChoice het meer.