Veldbrand noordoos van hoofstad is buite beheerSeptember 7, 2022
Daar is tans ‘n groot veldbrand net noordoos van die hoofstad, op die pad na Midgard. Volgens wat berig word, is die brand glad nie onder beheer nie en daar is groot uitdagings met die bergagtige gebied. Sean Naude se Marshal Rangers is deel van die span op die toneel. Hy het meer.