Alle oë op Zim, land gaan senuagtig na die stembus

Zimbabwiërs gaan vandag na die stembus om die land se volgende president te kies in wat politieke kenners glo ‘n strawwe wedloop sal wees. Daar is baie kommer oor verkiesingsbedrog sowel as geweld wanneer die uitslae bekend is. Menseregte-prokureur by Mtetwa and Nyambirai Legal Practitioners in Zimbabwe, Doug Coltart het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat oor of ‘n vrye en regverdige verkiesing in die buurland verwag word…