Vivo Energy help met Katutura-kindersaalSeptember 16, 2022

Die kindersaal by die Katutura-hospitaal sal ‘n kontant inspuiting van 470 000 Namibiese dollar van Vivo Energy Namibia ontvang. Die maatskappy het betaal vir die opknapping van twee volledige kindersale in die vervalle hospitaal. Walters Kamaya, woordvoerder by die gesondheidsministerie sê die oorhandiging vind Maandag plaas.