Alle oë op die Amerikaanse middeltermyn verkiesings

Amerikaners stem môre in seker die mees gepolariseerde verkiesing ooit. Tradisioneel verloor die regerende party die middeltermyn verkiesings en indien peilings korrek is, sal dit ook die jaar die geval wees. President Joe Biden voer al ‘n geruime ‘n veldtog vir die Demokrate en hy het in New York gepraat.

Intussen het oudpresident Donald Trump in Florida sy veldtog gevoer vir die Republikeine.