All Blacks, Uruguay reg om geskiedenis te maakOctober 5, 2023
Rugby: Geskiedenis sal vanaand in Lyon gemaak word wanneer die All Blacks en Uruguay mekaar vir die eerste keer in ‘n toetswedstryd pak in wat amper die einde van die Wêreldbeker-groepfase is. Nieu-Seeland het gevaarlik gelyk met hulle 96-17 loesing van Italië verlede week, en nog ‘n bonuspunt-oorwinning sal vir die span ‘n plek en die kwarteindstryd waarborg. Uruguay het teen Frankryk en Italië verloor, maar het Namibië met 36-26 geklop om hul eerste oorwinning van die toernooi te behaal. Die All Blacks-haker Codie Taylor sê hulle is ten volle gefokus op Uruguay: