Alex en Genevieve trap berge kaf in Cycle Classic

Die Paratus Namibian Cycle Classic duur vandag voort met die padfietswedren van 100 kilometer wat afgelê moet word. Saterdag se asksie was die bergfietswedren in die hoofstad wat deur Genevieve Weber in die vroue-afdeling, en Alex Miller in die mansafdeling gewen is. Die twee is ook as koning en koningin van die berg bekroon.