Alan Winde moedig bejaardes aan om in te ent

Die Wes-Kaapse Premier Alan Winde, sê hy is ietwat bekommerd dat daar tans slegs ‘n derde van die provinsie se bejaardes vir hul Covid-inenting geregistreer het. Winde sal die week verskeie dele van die Kaapse Wynland-distrik besoek om bejaardes ouer as 60 wat vir die volgende fase van die land se inetningsveldtog kwalifiseer, aan te moedig om vir hul inenting te registreer. Ons Kaapse korrespondent, Fritz Platt, gesels met Winde.