Al hoe meer kinders word in SA agtergelaat

Nes in Namibië, het Suid-Afrika ook uitdagings met babastortings. ‘n Onlangse studie dui op ‘n toename in kinders in die buurland wat agtergelaat word. Die verslag lui meer as ‘n 1 000 kinders is oor die afgelope twee jaar aan hulleself oorgelaat. Die kinderaanneem-organisasie Door of Hope glo die toename kan toegeskryf word aan armoede en ongelykheid. Die hoofbestuurder David Allen sê aanneming kan ‘n rol speel om die tendens teen te werk: