Bende beheer perlemoenstropery in die buurland

Perlemoenstropery in Suid-Afrika word blykbaar deur bendes beheer. Dit is volgens berigte veral algemeen in die kusdorpe van die Wes-Kaap waar bendes na bewering mariene weekdiere aflandig vir metamfetamien verhandel. Charlton Swiegelaar van die Suid-Afrikaanse Pelagiese Vissers-vakbond doen ‘n beroep vir samewerking om perlemoenstropery in die land te help reguleer: