Langer Heinrich hervat in Julie vanjaar produksie

Die Langer Heinrich-myn se hervatting van bedrywighede sal in Julie van stapel gestuur word met die eerste kommersiële produksie wat in 2024 geteiken word. Dit is dan meer as 4 jaar sedert bedrywighede gestaak het. Johan Roux, die besturende direkteur, gesels met Kosmos 94.1 Nuus.