Akkerbouraad sê tamaties-syfers is verkeerd

Die algemene bestuurder van tuinbou en akkerbou by die Akkerbouraad van Namibië Gilbert Mulonda sê hy is teleurgesteld in die verslag van die Namibiese Statistieke-agentskap wat sê 24,6 miljoen Namibiese dollar is bestee op die invoer van tamaties in Julie vanjaar. Mulonda sê die grense was gesluit…

Hy voeg by dat die grense gesluit was vir alle tamaties behalwe kersietamaties…