Akkerbou-toekennings moet voedselproduktiwiteit motiveer 

Die goewerneur van die Otjozondjupa-streek verwelkom die akkerbouers wat op 16 November op Grootfontein deur die Namibiese Akkerbouraad beloon gaan word deur toekennings te ontvang. Die doel van die geleentheid is om erkenning te gee produsente, verwerkers, diensverskaffers en handelaars wat uitstaande bydraes gelewer het om die groei van die akkerboubedryf in Namibië te bevorder. Goewerneur James Uerikua sê aan Kosmos 94.1 Nuus gesê dat hierdie soort toekennings gebruik moet word om produktiwiteit te motiveer.