Airlink toets Covid reispas op Nam-vlugte

Airlink, wat ook vlugte na Namibië bied, is die eerste redery in Suider-Afrika wat die Lugvervoer-vereniging, IATA, se sogenaamde reispas in verband met Covid op die proef sal stel. Die reispas is ‘n toep vir reisigers om inligting oor hulle Covid-status op te laai en inligting te bekom oor maatreëls wat van toepassing is in die lande wat hulle besoek. Die proef sal gedoen word op Airlink se vlugte tussen Suid-Afrika en Namibië. ‘n Plaaslike toerisme-kenner, Nathaly Ahrens sê dis ‘n goeie stap…