Afrika-vroue moet deelneem in grondbesit 

Die premier van KwaZulu-Natal, Nomusa Dube-Ncube, sê daar is ‘n behoefte aan vroue in sentrale rolle in leierskapstrukture in Afrika, insluitend grondbesit. Sy het die aanmerkings gemaak by die African Women Leadership Organisation se jaarlikse kongres in Umhlanga. Dube-Ncube dis kommerwekkend dat vroue nie altyd betrokke is by besprekings oor grondbesit, grondherstel en hervestiging nie: