Osoondag word vandag herdenk September 16, 2022

Dit is vandag Internasionale Osoondag. Die dag word jaarliks op 16 September herdenk. Die osoonlaag is van kritiese belang vir die aarde se beskerming en verkoeling- en verhittingstoestelle kan uiters skadelik wees. Die handelsminister, onder die direktoraat nywerheidsontwikkeling plaas spesiale fokus op die dag soos Elijah Mukubonda, die ministerie se woordvoerder verduidelik.