Afrika tweekampkampioenskappe word vandag in die hoofstad gehou

Die Namibiese Driekampfederasie bied vandag die Afrika tweekampkampioenskappe in die hoofstad aan. Vir meer besonderhede sluit ons aan by Roual Spangenberg die president van die Namibiese Driekampfederasie.