Afrika-ministers bespreek voedselsekerheid in Addis

Voedselsekerheid is onder die vergrootglas op die Afrika-ministersvergadering in Addis Abeba, Ethiopië. Die buurland se landbouminister, Thoko Didiza, woon die vergadering by en skakel met ander Afrika-ministers oor die saak. Didiza sê die vergadering kom op ‘n tyd dat die vasteland herstel van die uitwerking van die pandemie en die Russies-Oekraïnse konflik: