Afrika-leiers sal met Zelensky, Putin vergader

President Cyril Ramaphosa het aangekondig die presidente van Rusland en Oekraïne, Vladimir Putin en Volodymyr Zelensky, het ingestem het om ‘n groep Afrika-leiers te verwelkom om ‘n moontlike vredesplan te bespreek. Ramaphosa sê die lande sluit Suid-Afrika, Senegal, Uganda en Egipte in. Hy sê sy gesprekke met die twee leiers het getoon hulle is albei gereed vir gesprekke oor hoe om die konflik te beëindig. ʼn Ontleder van geopolitiek en sekerheid, Ovigwe Eguegu, sê Afrika-lande bly bekommerd oor die konflik: