Afname in werkloosheid help nie die 2 miljoen werkloses in Gauteng nie

Die DA in Gauteng sê die effense afname in die werkloosheidskoers in die provinsie kan ‘n aanduiding wees dat markte bestendig word in die nasleep van die ekonomiese stilstand weens die pandemie. Dorianne Arendse van die DA sê dit doen egter baie min om die meer as 2 miljoen werklose inwoners te inspireer: