Afghanistan: Tien dood, 16 beseer

Minstens tien mense is dood en 16 ander beseer in ‘n aanval op vrywilligers van ‘n Brits-Amerikaanse onderneming wat reeds dekades lank landmyne in Afghanistan verwyder. Die regering blameer die Taliban en die guerillagroep sê hulle is onskuldig, berig internasionale media.