Afghaanse meisies het bystand nodig

Daar is kommer oor die welstand van Afghanistan se landsburgers met groot tekorte aan voedsel en mediese sorg. Die Wêreldgesondheidsorganisasie het ‘n beroep op wêreldlande gedoen om hul pogings in die land by te staan, veral in verband met bystand vir Afghaanse meisies. Die WGO se hoof, Tedros Adhanom Ghebreyesus…