Adolph Jentsch se skilderye opgeveil

Drie skilderye van die Namibiese kunstenaar Adolph Jentsch gaan in Mei tydens ‘n aanlynveiling deur die Suid-Afrikaanse veilingshuis Strauss & Company opgeveil word. Daar word verwag dat van sy skilderye N$1 miljoen kan haal.