Adjunk-speaker en NEFF-LP vlieg mekaar die hare in 

Dinge het vandag byna hand-uit geruk in die parlement tussen die adjunkspeaker van die Nasionale Vergadering Loide Kasingo en die NEFF-parlementslid Kalimbo Ipumbu terwyl hy die kwessie van die B2Gold-myn aangespreek het. Kalimbo meen die adjunk-speaker is bevooroordeeld en hy sê dit is nonsens.