Ace: Cyril het oorlog verklaar

Die Suid-Afrikaanse Politieke Ontleder Daniel Silke sê President Cyril Ramaphosa het oorlog verklaar toe hy in ‘n vernederende opdrag, ‘n verskoning van die geskorste Sekretaris-Generaal van die ANC, Ace Magashule, geëis het. Die regerende party se Nasionale Uitvoerende Komitee wil hê Magashule moet in die openbaar om verskoning vra vir die brief waarin hy Ramaphosa geskors het, terwyl hy nie die mag gehad het om dit te doen nie. Silke sê as die ANC nie nou ferm optree teen alle korrupsie in sy geledere nie, kan dit lyk asof ‘n sekere faksie uitgesonder word vir optrede:

Silke sê Ramaphosa het egter hierdie ronde gewen omdat hy hiermee sy politieke aartsvyand toenemend isoleer: