ACC besoek 14 streke

Die Teenkorrupsie-kommissie is nou besig met hul derde fase om ‘n 2021-2025 Nasionale Teenkorrupsie Strategie- en Aksieplan op te stel. Die ACC hou tans verskillende raadgewende vergaderings in verskeie streke en beplan om al 14 streke in die land te besoek. Josephine Nghituwamata, die ACC se skakelbeampte is aan die woord.