Man in polisie-uniform vas vir vermeende veediefstal, Ndeitunga waarsku weer

‘n Man in ‘n polisie-uniform met ‘n polisiebakkie is saam met drie ander op video vasgevang waar hulle twee beeskarkaste op die C28, die Daan Viljoen-pad, in die polisie-voertuig inlaai. Volgens berigte is die vier gearresteer en ‘n ondersoek na die voorval is reeds geloods. Die polisie-hoof, inspekteur-generaal Sebastian Ndeitunga het onlangs weer ‘n skerp waarskuwing aan lede van die mag, wat die wet oortree, gerig…