Aanspreeklikheid & bystand is die belangrikste – Hangala

Die bekende sakeman en voorsitter van die Hangala-groep, dr. Leake Hangala sê dat privaatskole beter presteer as staatskole en so ook hospitale en talle ander bedrwye. In sy mening moet dié realiteit nie die Namibiese storie word nie. Aanspreeklikheid en bystand is van kritieke belang vir die opheffing van almal. Hy verduidelik sy standpunt aan Kosmos 94.1 Nuus.