Die Aussies vat die sewes-titel

Australië het geskiedenis gemaak deur sy heel eerste Wêreld-sewesreeks-titel te buit. Die land het Samoa met 21-7 verslaan om brons te wen by die Los Angeles-sewestoernooi en die 2021-2022-reekstitel te wen. Dit volg nadat Fidji in die eindstryd teen Nieu-Seeland verloor het. Die Springbok-sewes het 13de geëindig nadat hulle Japan met 26-0 verslaan het. Australië se afrigter John Manenti sê dit was ‘n wonderlike ervaring: