Aanlyn-onderwys is daadwerklike alternatief

Die Wes-Kaapse LUR vir Onderwys, Debbie Schäfer, sê die Covid-19-pandemie het almal gedwing om die moontlikhede van aanlyn-onderwys as ‘n alternatief te oorweeg. Die belangstelling wat gewek is deur die Universiteit van Kaapstad se Aanlyn-hoërskool, asook die pogings van ‘n aantal Wes-Kaapse skole om aanlyn-onderwys aan te bied, toon daar is ‘n behoefte. Schäfer voeg by die iBhodi-trustprojek wys digitale onderrig is ‘n lewensvatbare en suksesvolle manier waarop kinders kan leer: