Aanlyn handel groei vinnig

Aanlyn handel is volgens berigte besig om toe te neem. Volgens statistiek het aanlyn handelaars van 9,5 miljoen vier jaar gelede tot meer as 15 miljoen tans geggroei asgevolg van moderne tegnologie wat toegang tot internasionale markte en aanlyn handel baie makliker maak. Dany Mawas Streek Direkteur van Infinox Capital het met Kosmos 94.1 nuus gepraat.

Hy het ook ‘n wenk vir voornemende aanlyn-handelaars.  


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *