Aanlyn-aankope in SA word meer ‘volwasse’

Suid-Afrikaanse aanlyn-kopers kies toenemend om hul inkopies te laat vaar as die afleweringsfooi te hoog is of indien daar nie genoeg afleweringskeuses aangebied word nie. Dit is volgens ‘n 2022 Suid-Afrikaanse verslag oor digitale verbruikers. Die hoof van groei en bemarking van klein- en middelslag-ondernemings by Peach Payments, Joshua Shimkin, glo die mark is besig om meer volwasse te raak. Hy sê meer Suid-Afrikaners koop aanlyn en hulle doen dit ook meer gereeld as voorheen:

Hy sê daar is verskeie redes waarom mense hulle aanlyn-inkopies laat vaar: